THE
SPIRIT
OF
AFRICA

Saturday, August 11, 2007

EX UNITATE VIRES




A Poem in Afrikaans (See "an English Translation to EX UNITATE VIRES")

EX UNITATE VIRES


Afrikaanse volk, my Moedertaal,

hoe het ons nou so laag gedaal?

My Volk, my Land, my Taal.

Waarheen? Waarom die kinders ween?

Hoe het die Here ons gestraf.

EENDRAG MAAK MOS ALTYD MAG?



Die Zulu volk verraai, betoor,

sy boere vriende ook vermoor.

By Bloedrivier se slag, ñ Sondag was,

ñ boodskap vir die volk se oor:

EENDRAG MAAK MAG! EER MY DAG!

In Eendrag is daar mag.



Wat doen ons toe my volk?

Hoe het ons daardie boodskap dan vertolk?

Met kinders wit gesog, so fraai,

Ons bou en ploeg e

n saai en maai.

EENDRAG MAAK MAG is mos net vir witbloed krag.



Die Heer kyk toe hoe Volk verwoes,

selfsugtig bou en saai en oes.

Ons swart broer van Afrika besteel

Die land van kant t

ot kant verdeel

Apartheid bou ñ land so prag.

ENDRAG MAAK AFRIKANER MAG!



Hoog ons eie "Babel

Toring " bou,

om kerk en kinders wit te hou.

Te laat verstaan ons die Heer se wet.

Niks kan ons volkie nou mee

r red.

Waar is EENDRAG? Waar is o

ns MAG?



Eer ons nog die Heer se dag?

Die mure kraak soos tong verslap.

Wat word nou van ons taal?

Is geskiedenis weer her

haal,

toe onse Babeltoring op die grond neer daal?

"EENDRAG MAAK MAG" is nou na "UNITY IS STRENGTH" vertaal




Gestroop van trots en land en taal.

Dieselfde boodskap nog ñ maal

"Back to the sea the Boer"


sê onse Xhosa broer;

nou die leier man.

ñ Nuwe Rainbow-nation nou begin.

"SIMUNYE - We are one!"



Waarom jou kinders dan gesterf?

My Land, my Taal, wat nou te erf?

"Let's surf the net" sê die jeug van Suid Africa,

"Let's go to Australia, England or America"

There our hope must lie.

WHO MORNS WHEN MIGHTY NATIONS DIE?

!ke e: /xarra //ke


R Wolhüter

1997

EX UNITATE VIRES was Revised 14 November 2005



To find out more about the Coat of Arms of the Union of South Africa;

Read "National and Provincial Symbols

and flora and fauna emblems of the Republic of South Africa"


by F G Brownell






1 comment:

ombeni said...

helllo there,my name is Mr. OMBENI MUKUNDA alias bob swedy gondwana OKAPI and i am a refugee from the DRC living in south africa as artist musician,a political analyst and also a flag admnistrator and i am happy to have discovered this site.